Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Vlerke Woormee Jy Nie Kon Vlieg Nie" by P. van Schalkwyk " Book PDF Kindle ePub Free

Vlerke Woormee Jy Nie Kon Vlieg Nie

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Vlerke Woormee Jy Nie Kon Vlieg Nie
  • Author : P. van Schalkwyk
  • Release Date : January 01, 2010
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 59 KB

Description

Lombard, Kobus. 2010. Vlerke vir my houteend. Pretoria: Protea Boekhuis. 78 p. Prys: R130,00. ISBN: 978-1-86919-354-6. Vlerke vir my houteend is Kobus Lombard se derde digbundel. Hy debuteer in 2001 met Geknipte naelstring (2001), wat redelik positief ontvang is onder meer vanwee die pretensielose eenvoud van die verse (oorwegend in mineurtoon), die manier waarop bybelse gegewens na 'n Namibiese landskap getransponeer word en die eerlikheid waarmee Lombard oor die moederbinding en weeskindverlede skryf. Alhoewel die poetiese aanbod as relatief skraal en onbeslissend geskat is, is belofte wel raakgesien. Lombard se tweede bundel, Tussen wysvinger en duim (2005), is steeds grootliks outobiografies gerig en hou by die tematiese register wat in sy debuut geintroduseer is. Sy werk bly eenselwig, maar is steeds redelik deurgekomponeer, met bevredigende verrekening van die titel binne die bundelgeheel. Lombard gaan ook voort met die (meestal) beheersde, dog avontuurlose beoefening van die vrye versvorm.


PDF Books "Vlerke Woormee Jy Nie Kon Vlieg Nie" Online ePub Kindle